Saterdag nag het ons garage deur by ******** op n onverklaarbare manier oopgestaan en Paradigm het deur die nag hier verby ger yen dit gesien en het ons kom wakker klop…on sweet nou nog nie hoe dit gebeur het nie