Naand almal, ek verkies om anoniem te bly. Ek share hierdie blad van PARADIGM SECURITY SOLUTIONS omrede dat ek al op al die verskillende sekuriteits maatskappye se FACEBOOK blaaie in Robertson wasen ek sien geen arrestasiesbehalwe op PARADIGM se blad nie. Soos dit vir my voorkom is dit die ENIGSTE srekuriteits maatskappy op die dorp wat hulle werk doen en nie vir hulle COWBOYS hou nie. Ek het al menigte kere by n stopstraat gestop dan skip n armed response voertuig die stop. Ek het die blad geshare omdat ek vanaad voel dat Paradigm Security Solutions kort n bietjie meer eer hier in ons dorp, die res wat vir hulle sulke windgatte hou, staan nie ons mense aan nie, ons sien deur julle “smoke screen” boys. Al die arrestasies, al die mense wat Paradigm help, wil ek net sê, julle werk is nie ongeseënd nie…ek sien nogg root dinge kom vir Paradigm. Jy/julle maak n groot verskil in die dorp, waarvoor nie net ek nie maar baie mense dankbaar is.

Ek sien uit na wanneer julle met alarms begin en die manne op die dorp n bietjie ore kan aansit. Baie sterkte en voorspoed vir die nuwe jaar en baie dankie dat julle altyd julle werk doen en altyd paraat en sigbaar is. Julle voertuie lyk rerig baie baie netjies