Baie dankie aan Thinus va Paradigm vir uitstekende diens tydens ons “2 VRIENDINNE MARK” by Clairvaux Wynkelder. Ons was baie gerus om saans daar te sluit en te weet dat die uitstallers se produkte veilig is deur die nag. Hulle is beslis hoogs aan beveelbaar vir enige sekuriteit of nagwag wat jy mag benodig en hulle pryse is baie goed. Ons gaan beslis weer in die toekoms van julle gebruik maak